| weerkunde [boodskap #151158] |
Do., 09 April 2026 17:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24790 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerkunde
Afbreking: weer•kun•de
Samestelling: weer + kunde
Selfstandige naamwoord: weerkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap en studie van die weer en die klimaat.
Gebruik:
• Hy studeer weerkunde aan die Universiteit van Pretoria.
Sinoniem:
• meteorologie
Hiponiem:
• lugvaartweerkunde
Afgelei:
• weerkundig
Afkorting:
• weerk.
Vertaling:
Engels: meteorology
Nederlands: weerkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|