| onkoste [boodskap #151156] |
Wo., 08 April 2026 18:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onkoste
Afbreking: on•kos•te
Selfstandige naamwoord: onkoste
Meervoud: onkoste, onkostes
Betekenis:
• Die geld wat betaal word vir skade, verlies of bykomende en onnodige dinge.
Gebruik:
• Geen moeite of onkoste is ontsien nie.
Sinoniem:
• bokoste
• skade
• uitgawe
Hiponiem:
• personeelonkoste
Afgelei:
• onkostenota
• onkosterekening
Vertaling:
Engels: expenses, expenditure, charges, outlay
Nederlands: onkosten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|