Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kodenaam
kodenaam [boodskap #151154] Wo., 08 April 2026 17:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kodenaam
Afbreking: ko•de•naam
Samestelling: kode + naam


Selfstandige naamwoord: kodenaam
Meervoud: kodename
Verkleinwoord: kodenaampie
Meervoud van verkleining: kodenaampies

Betekenis:
• 'n Naam wat gebruik word om die ware identiteit van iets of iemand geheim te hou.

Gebruik:
• Die kodenaam van die atoombom wat die VSA op 6 Augustus 1945 op Hiroshima, Japan gegooi het, was Little Boy.

Sinoniem:
• skuilnaam

Vertaling:
Engels: code name
Nederlands: codenaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: analoog
Volgende onderwerp: droogtehulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 08 19:02:11 UTC 2026