| klipskeur [boodskap #151145] |
Ma., 06 April 2026 18:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24776 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klipskeur
Afbreking: klip•skeur
Samestelling: klip + skeur
Selfstandige naamwoord: klipskeur
Meervoud: klipskeure
Verkleinwoord: klipskeurtjie
Meervoud van verkleining: klipskeurtjies
Betekenis:
• 'n Gaping tussen klippe of rotse.
Gebruik:
• U kan seker wees hy kruip weg in 'n klipskeur of so 'n plek. [2 Samuel 17:9]
Sinoniem:
• klipspleet
• rotsskeur
• rotsspleet
Vertaling:
Engels: rock crevice, crack in rock
Nederlands: rotsspleet, klifscheur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|