| coulomb [boodskap #151142] |
Ma., 06 April 2026 14:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24772 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Charles-Augustin de Coulomb (1736-1806)
coulomb
Afbreking: cou•lomb
Selfstandige naamwoord: coulomb
Meervoud: coulombs
Betekenis:
• Die SI-eenheid van elektriese lading.
Gebruik:
• Een coulomb is die hoeveelheid lading wat deur 'n elektriese stroom van een ampère in een sekonde gedra word.
Afkorting:
• C
Vertaling:
Engels: coulomb
Nederlands: coulomb
Nota:
• Eponiem van Franse fisikus Charles Coulomb.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 06 April 2026 14:22] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|