| gedragsterapie [boodskap #151128] |
Sa., 04 April 2026 10:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24759 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedragsterapie
Afbreking: ge•drags•te•ra•pie
Samestelling: gedrag + -s- + terapie
Selfstandige naamwoord: gedragsterapie
Meervoud: gedragsterapieë
Betekenis:
• Sielkundige behandeling wat fokus op die verandering van ongewenste of problematiese gedrag.
Gebruik:
• Kognitiewe gedragsterapie kan jou help om 'n negatiewe denkpatroon te breek en angs, depressie en ander uitdagings te oorkom.
Verwant:
• gedragsterapeut
Vertaling:
Engels: behavior therapy
Nederlands: gedragstherapie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|