Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderworpenheid
onderworpenheid [boodskap #151123] Vr., 03 April 2026 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24753
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderworpenheid
Afbreking: on•der•wor•pen•heid
Samestelling: onderworpe + -n- + -heid


Selfstandige naamwoord: onderworpenheid
Meervoud: onderworpenhede

Betekenis:
• Die toestand van onderworpe/onderdanig wees.

Gebruik:
Onderworpenheid aan die landswette staan nie in teëstelling tot vryheid nie, maar is 'n voorwaarde daarvoor.

Sinoniem:
• berusting
• gehoorsaamheid
• lydsaamheid
• nederigheid
• onderdanigheid
• ondergeskiktheid

Hiponiem
• wetsonderworpenheid

Vertaling:
Engels: submissiveness, servility
Nederlands: onderworpenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 03 April 2026 20:49]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: verharding
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Apr. 04 00:08:11 UTC 2026