Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agteraan
agteraan [boodskap #151121] Vr., 03 April 2026 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24753
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agteraan
Afbreking: ag•ter•aan
Samestelling: agter + aan


Bywoord: agteraan

Betekenis:
• Wat aan die agterkant (heel agter) is.

Gebruik:
• Haak die ploeg agteraan die trekker.

Sinoniem:
• agterste
• laaste

Antoniem:
• vooraan

Hiponiem:
• agteraankom
• agteraanloop

Afgelei:
• agteraansig

Vertaling:
Engels: at the back, in the rear, behind
Nederlands: achteraan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parameter
Volgende onderwerp: verharding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 21:09:45 UTC 2026