Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » predatories
predatories [boodskap #151119] Vr., 03 April 2026 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24751
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
predatories
Afbreking: pre•da•to•ries
Samestelling: predator + -ies


Byvoeglike naamwoord: predatories
Attributief: predatoriese

Betekenis:
• Soos 'n predator (roofdier) wat sy prooi jag.

Gebruik:
• As gevolg van hulle predatoriese gedrag is roofvoëls gewoonlik aan die bopunt van die voedselketting.

Sinoniem:
• roofgierig
• roofsugtig

Vertaling:
Engels: predatory
Nederlands: predatoir, roofzuchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 03 April 2026 18:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: eiesoortigheid
Volgende onderwerp: parameter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 20:07:01 UTC 2026