Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leefbaar
leefbaar [boodskap #151117] Vr., 03 April 2026 17:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24751
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leefbaar
Afbreking: leef•baar
Samestelling: leef + -baar


Byvoeglike naamwoord: leefbaar
Vergrotende trap: leefbaarder
Oortreffende trap: leefbaarste
Attributief: leefbare

Betekenis:
• Wat geskik is vir lewe; aangenaam is om in te leef.

Gebruik:
• Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het. [Langenhoven]

Sinoniem:
• bewoonbaar
• draagbaar
• draaglik
• duldbaar
• houbaar
• uitstaanbaar

Antoniem:
• onleefbaar

Hiponiem:
• herleefbaar

Afgelei:
• leefbaarheid

Vertaling:
Engels: livable, habitable
Nederlands: leefbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 03 April 2026 17:51]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: glasoog
Volgende onderwerp: eiesoortigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 19:33:00 UTC 2026