| glasoog [boodskap #151116] |
Vr., 03 April 2026 11:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24746 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glasoog
Afbreking: glas•oog
Samestelling: glas + oog
Selfstandige naamwoord: glasoog
Meervoud: glasoë
Verkleinwoord: glasogie
Meervoud van verkleining: glasogies
Betekenis:
• 'n Kunsmatige oog, dikwels van glas.
Gebruik:
• Die seerower met die glasoog het so hard gelag dat sy oog byna uitval het.
Sinoniem:
• kunsoog
Vertaling:
Engels: glass eye, artificial eye
Nederlands: glazen oog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 03 April 2026 11:13] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|