| verhaar [boodskap #151112] |
Vr., 03 April 2026 09:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24746 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhaar
Afbreking: ver•haar
Samestelling: ver- + haar
Werkwoord: verhaar
Verlede tyd: het verhaar
Teenwoordige deelwoord: verharend, verharende
Verlede deelwoord: verhaarde
Betekenis:
• Om die ou hare te verloor en nuwe hare te kry.
Gebruik:
• In die lente begin die tiere verhaar, en die lang winterpels word deur 'n korter somerpels vervang.
Afgelei:
• verhaartyd
• verharing
Verwant:
• verveer
• vervel
Vertaling:
Engels: to shed hair, change coat, moult
Nederlands: verharen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|