| uitdelg [boodskap #151106] |
Do., 02 April 2026 12:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24739 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitdelg
Afbreking: uit•delg
Samestelling: uit + delg
Werkwoord: delg uit, uitdelg
Verlede tyd: het uitgedelg
Teenwoordige deelwoord: uitdelgend, uitdelgende
Verlede deelwoord: uitgedelgte
Betekenis:
• Om heeltemal uit te wis; totaal en al vernietig.
Gebruik:
• Ek delg jou oortredinge uit soos 'n newel en jou sondes soos 'n wolk. [Jesaja 44:22]
• Laat sy nakomelinge uitgeroei word; laat hulle naam uitgedelg word in die volgende geslag. [Psalms 109:13]
Sinoniem:
• afmaai
• doodmaak
• uitmoor
• uitroei
• uitwis
• verbrysel
• verdelg
• vernietig
• verwoes
Afgelei:
• uitdelging
• uitdelger
Vertaling:
Engels: to destroy, massacre, exterminate, root out, wipe out
Nederlands: uitdelgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|