| digvorm [boodskap #151103] |
Wo., 01 April 2026 19:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24734 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
digvorm
Afbreking: dig•vorm
Samestelling: dig + vorm
Selfstandige naamwoord: digvorm
Meervoud: digvorme, digvorms
Betekenis:
• Die vorm of struktuur van 'n gedig.
Gebruik:
• Die haikoe is 'n digvorm met vyf lettergrepe in die eerste reël, sewe in die tweede reël en vyf in die laaste reël.
Sinoniem:
• versvorm
Vertaling:
Engels: poetic form, verse form
Nederlands: dichtvorm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|