| leedwese [boodskap #151098] |
Wo., 01 April 2026 15:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24734 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leedwese
Afbreking: leed•we•se
Samestelling: leed + wese
Selfstandige naamwoord: leedwese
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevoel van spyt of berou oor iets wat gebeur het.
Gebruik:
• Ons neem met groot leedwese kennis van sy ontydige afsterwe.
Sinoniem:
• berou
• bitterheid
• droefheid
• hartseer
• jammerte
• smart
• spyt
• verdriet
• wroeging
Vertaling:
Engels: regret, remorse
Nederlands: leedwezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|