| pronkerig [boodskap #151097] |
Di., 31 Maart 2026 19:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24728 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pronkerig
Afbreking: pron•ke•rig
Samestelling: pronk + -erig
Byvoeglike naamwoord: pronkerig
Vergrotende trap: pronkeriger
Oortreffende trap: pronkerigste
Attributief: pronkerige
Betekenis:
• Wat graag pronk.
Gebruik:
• Die haan stap pronkerig op die plaaswerf rond.
• Haar pronkerige rok het baie aandag getrek.
Sinoniem:
• grootdoenerig
• spoggerig
• swierig
• uitspattig
• vertonerig
• windmakerig
• ydel
Afgelei:
• pronkerigheid
Vertaling:
Engels: flashy, flary, showy
Nederlands: pronkerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 31 Maart 2026 19:45] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|