Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortbeweging
voortbeweging [boodskap #151087] Ma., 30 Maart 2026 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortbeweging
Afbreking: voort•be•we•ging
Samestelling: voortbeweeg + -ing


Selfstandige naamwoord: voortbeweging
Meervoud: voortbewegings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van voortbeweeg (om vorentoe te beweeg).

Gebruik:
• Diere gebruik hulle pote, visse hul vinne en voëls hul vlerke vir voortbeweging.

Sinoniem:
• verplasing
• voortdrywing
• voortgang
• voortstuwing

Afgelei:
• voortbewegingsvermoë

Vertaling:
Engels: propulsion, locomotion, movement
Nederlands: voortbeweging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 30 Maart 2026 19:58]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: onegalig
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 20:54:55 UTC 2026