Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onegalig
onegalig [boodskap #151086] Ma., 30 Maart 2026 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onegalig
Afbreking: on•e•ga•lig
Samestelling: on- + egalig


Byvoeglike naamwoord: onegalig
Vergrotende trap: onegaliger
Oortreffende trap: onegaligste
Attributief: onegalige

Betekenis:
• Wat nie gelyk is nie; vol hobbels en bulte.
• Wat wisselvallig of onreëlmatig is.

Gebruik:
• Die pad is onegalig en vol slaggate.
• Die pasiënt se hartklop is onegalig.

Sinoniem:
• hortend
• oneweredig
• ongelyk
• onreëlmatig

Antoniem:
• egalig

Afgelei:
• onegaligheid

Vertaling:
Engels: uneven; irregular
Nederlands: onegaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinskonstruksie
Volgende onderwerp: voortbeweging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 20:28:46 UTC 2026