Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rimpeleffek
rimpeleffek [boodskap #151082] So., 29 Maart 2026 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24713
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rimpeleffek
Afbreking: rim•pel•ef•fek
Samestelling: rimpel + effek


Selfstandige naamwoord: rimpeleffek
Meervoud: rimpeleffeke

Betekenis:
• ’n Enkele gebeurtenis wat 'n reeks verdere gevolge veroorsaak wat soos rimpels op 'n dam versprei.

Gebruik:
• Die verhoogde brandstofpryse het 'n rimpeleffek op die res van die ekonomie.

Sinoniem:
• kettingreaksie
• uitkringeffek

Vertaling:
Engels: ripple effect
Nederlands: rimpeleffect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleinweg
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mrt. 29 19:26:52 UTC 2026