Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kondensmelk
kondensmelk [boodskap #151079] So., 29 Maart 2026 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24711
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kondensmelk
Afbreking: kon•dens•melk
Samestelling: kondens + melk


Selfstandige naamwoord: kondensmelk
Meervoud: kondensmelke
Verkleinwoord: kondensmelkie
Meervoud van verkleining: kondensmelkies

Betekenis:
• Gekondenseerde/ingedikte melk, dikwels versoek.

Gebruik:
• Die resep vereis een blikkie gekookte kondensmelk.

Sinoniem:
• blikkiesmelk

Hiperoniem:
• suiwelproduk

Afgelei:
• kondensmelkbeskuit
• kondensmelkblik
• kondensmelkkoffie
• kondensmelktee
• kondensmelktert

Vertaling:
Engels: condensed milk
Nederlands: gecondenseerde melk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 29 Maart 2026 17:11]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: besoekend
Volgende onderwerp: parallaksfout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mrt. 29 17:46:00 UTC 2026