| werkverslaaf [boodskap #151069] |
So., 29 Maart 2026 09:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24708 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werkverslaaf
Afbreking: werk•ver•slaaf
Samestelling: werk + verslaaf
Byvoeglike naamwoord: werkverslaaf
Attributief: werkverslaafde
Betekenis:
• Wat aan werk verslaaf is.
Gebruik:
• 'n Persoon wat werkverslaaf is, voel dikwels angstig en skuldig as hulle nie met werk besig is nie.
Vertaling:
Engels: workaholic
Nederlands: werkverslaafd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|