| hermelyn [boodskap #151061] |
Sa., 28 Maart 2026 09:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24695 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hermelyn
Afbreking: her•me•lyn
Selfstandige naamwoord: hermelyn
Meervoud: hermelyne
Betekenis:
• 'n Klein en skugter roofdier, Mustela erminea.
Gebruik:
• Die hermelyn is bekend vir sy waardevolle pels wat in die winter spierwit verkleur.
Hiperoniem:
• wesel
Afgelei:
• hermelynbont
• hermelynkraag
• hermelynmantel
• hermelynpels
Vertaling:
Engels: ermine, stoat
Nederlands: hermelijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|