Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olieagtig
olieagtig [boodskap #151055] Do., 26 Maart 2026 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24687
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
olieagtig
Afbreking: o•lie•ag•tig
Samestelling: olie + -agtig


Byvoeglike naamwoord: olieagtig
Attributief: olieagtige

Betekenis:
• Wat soos olie lyk of die eienskappe van olie het.

Gebruik:
• Teer is 'n swart, olieagtige vloeistof met 'n hoë viskositeit.

Sinoniem:
• lipoïed
• olierig
• vetterig

Afgelei:
• olieagtigheid

Vertaling:
Engels: oily, greasy, oleaginous
Nederlands: olieachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 26 Maart 2026 18:32]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: landsburger
Volgende onderwerp: sanggroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 27 08:46:21 UTC 2026