Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afkerig
afkerig [boodskap #151050] Do., 26 Maart 2026 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24687
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afkerig
Afbreking: af•ke•rig
Samestelling: afkeer + -ig


Byvoeglike naamwoord: afkerig
Attributief: afkerige

Betekenis:
• Met 'n sterk teenkanting teen of afkeer van iets.

Gebruik:
• Hy was nie afkerig van oorlog nie, maar sinnelose geweld het hom gegrief.

Sinoniem:
• gekant
• ongeneë
• teenkantig
• weerwillig

Antoniem:
• goedkeurend

Afgelei:
• afkerigheid

Vertaling:
Engels: averse to, disinclined
Nederlands: afkerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ysterhaak
Volgende onderwerp: valensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 27 08:40:53 UTC 2026