| ysterhaak [boodskap #151049] |
Do., 26 Maart 2026 15:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24687 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysterhaak
Afbreking: ys•ter•haak
Samestelling: yster + haak
Selfstandige naamwoord: ysterhaak
Meervoud: ysterhake
Betekenis:
• 'n Haak van yster.
Gebruik:
• 'n Anker is 'n swaar ysterhaak aan 'n ketting wat oorboord gegooi word om 'n skip vas te lê.
Vertaling:
Engels: iron hook, gaff
Nederlands: ijzeren haak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|