Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitruilbaar
uitruilbaar [boodskap #151048] Do., 26 Maart 2026 15:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24687
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitruilbaar
Afbreking: uit•ruil•baar
Samestelling: uitruil + -baar


Byvoeglike naamwoord: uitruilbaar
Attributief: uitruilbare

Betekenis:
• Wat vervang of uitgeruil kan word.

Gebruik:
• Sinonieme is woorde wat meestal uitruilbaar gebruik kan word.

Sinoniem:
• aflosbaar
• omruilbaar
• vervangbaar
• verwisselbaar
• wisselbaar

Afgelei:
• uitruilbaarheid

Vertaling:
Engels: exchangeable, interchangeable
Nederlands: uitruilbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksistensieel
Volgende onderwerp: ysterhaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 27 08:41:40 UTC 2026