Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksistensieel
eksistensieel [boodskap #151047] Do., 26 Maart 2026 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24687
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksistensieel
Afbreking: ek•sis•ten•si•eel


Byvoeglike naamwoord: eksistensieel
Attributief: eksistensiële

Betekenis:
• Wat op die lewe of menslike bestaan betrekking het.
• Volgens die eksistensialisme.

Gebruik:
• NAVO is 'n eksistensiële bedreiging vir Rusland.

Antoniem:
• nie-eksistensieel

Vertaling:
Engels: existential
Nederlands: existentieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skubberig
Volgende onderwerp: uitruilbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 27 08:41:38 UTC 2026