Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Midde-Ooste
Midde-Ooste [boodskap #151045] Wo., 25 Maart 2026 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Midde-Ooste
Afbreking: Mid•de-Oos•te
Samestelling: Midde + Ooste


Pleknaam: Midde-Ooste

Betekenis:
• 'n Geopolitieke streek in Suidwes-Asië en Noordoos-Afrika.

Gebruik:
• Lande soos Saoedi-Arabië, Irak, Iran, Israel, Palestina, Jordanië, Libië en Egipte is in die Midde-Ooste.

Afgelei:
• Midde-Oosters

Vertaling:
Engels: Middle East
Nederlands: Midden-Oosten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glybaan
Volgende onderwerp: skubberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:12:48 UTC 2026