Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterparadys
waterparadys [boodskap #151043] Wo., 25 Maart 2026 18:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24715
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterparadys
Afbreking: wa•ter•pa•ra•dys
Samestelling: water + paradys


Selfstandige naamwoord: waterparadys
Meervoud: waterparadyse

Betekenis:
• 'n Idilliese, waterryke plek.

Gebruik:
• Die vakansieoord het talle swembaddens en glybane en is 'n ware waterparadys.

Vertaling:
Engels: water paradise, aquatic paradise
Nederlands: waterparadijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watermonster
Volgende onderwerp: glybaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 18:07:58 UTC 2026