Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorneem
voorneem [boodskap #151037] Di., 24 Maart 2026 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorneem
Afbreking: voor•neem
Samestelling: voor + neem


Werkwoord: neem voor, voorneem
Verlede tyd: het voorgeneem
Teenwoordige deelwoord: voornemend, voornemende
Verlede deelwoord: voorgenome

Betekenis:
• Om te besluit/beplan om iets te doen.

Gebruik:
• Sy neem haarself voor om in die geheim van hom te skei.
• Hy het voorgeneem om nooit weer so baie te drink nie.

Sinoniem:
• bedoel
• beplan
• besluit
• poog
• probeer

Afgelei:
• voorneme

Vertaling:
Engels: to intend, plan
Nederlands: voornemen, van plan zijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amandelboom
Volgende onderwerp: ewolusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:11:54 UTC 2026