Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amandelboom
amandelboom [boodskap #151036] Ma., 23 Maart 2026 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Amandelboom.
'n Amandelboom.
amandelboom
Afbreking: a•man•del•boom
Samestelling: amandel + boom


Selfstandige naamwoord: amandelboom
Meervoud: amandelbome
Verkleinwoord: amandelboompie
Meervoud van verkleining: amandelboompies

Betekenis:
• 'n Bladwisselende boom met wit en pienk blomme wat eetbare steenvrugte (amandels) dra, Prunus amygdalus.

Gebruik:
• In Palestina is die amandelbome teen die einde Januarie of vroeg Februarie oortrek met bloeisels.

Vertaling:
Engels: almond tree
Nederlands: amandelboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemakhuis
Volgende onderwerp: voorneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:12:51 UTC 2026