Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemakhuis
gemakhuis [boodskap #151035] Ma., 23 Maart 2026 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24718
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemakhuis
Afbreking: ge•mak•huis
Samestelling: gemak + huis


Selfstandige naamwoord: gemakhuis
Meervoud: gemakhuise
Verkleinwoord: gemakhuisie
Meervoud van verkleining: gemakhuisies

Betekenis:
• 'n Toilet, veral een wat in 'n afsonderlike gebou buite die huis of op 'n openbare plek geleë is.

Gebruik:
• Ná dié ete het die kampeerders een vir een na die gemakhuis begin hardloop.

Wisselvorm:
• gemakshuis

Sinoniem:
• buitehuis
• geriefshuisie
• kleinhuisie
• latrine
• parlementshuisie
• sekreet
• toilet

Vertaling:
Engels: lavatory, latrine, closet, privy, outhouse
Nederlands: gemakhuisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemakshuis
Volgende onderwerp: amandelboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mrt. 30 21:12:39 UTC 2026