Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterbestand
waterbestand [boodskap #151016] Sa., 21 Maart 2026 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterbestand
Afbreking: wa•ter•be•stand
Samestelling: water + bestand


Byvoeglike naamwoord: waterbestand
Attributief: waterbestande

Betekenis:
• Wat bestand is teen die aanslag van water.

Gebruik:
• Die selfoon is waterbestand tot 'n diepte van 5 meter.

Sinoniem:
• waterdig
• waterwerend

Afgelei:
• waterbestandheid

Vertaling:
Engels: water-resistant
Nederlands: waterbestendig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uiteinde
Volgende onderwerp: kortasem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 11:39:00 UTC 2026