Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrolpomp
petrolpomp [boodskap #151009] Vr., 20 Maart 2026 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
petrolpomp
Afbreking: pe•trol•pomp
Samestelling: petrol + pomp


Selfstandige naamwoord: petrolpomp
Meervoud: petrolpompe
Verkleinwoord: petrolpompie
Meervoud van verkleining: petrolpompies

Betekenis:
• 'n Toestel by 'n vulstasie waarmee petrol of diesel uit 'n opgaartenk na 'n voertuig se tenk gepomp word.

Gebruik:
• Sy hou by die petrolpomp stil om brandstof in haar motor te gooi.

Sinoniem:
• brandstofpomp

Vertaling:
Engels: petrol pump, gas pump, bowser
Nederlands: benzinepomp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 21 Maart 2026 07:19]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: nurk
Volgende onderwerp: prysstyging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 13:03:13 UTC 2026