Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokskryt
bokskryt [boodskap #151007] Do., 19 Maart 2026 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bokskryt.
'n Bokskryt.
bokskryt
Afbreking: boks•kryt
Samestelling: boks + kryt


Selfstandige naamwoord: bokskryt
Meervoud: bokskryte
Verkleinwoord: bokskrytjie
Meervoud van verkleining: bokskrytjies

Betekenis:
• 'n Vierkant met toue omring waarbinne boksers teen mekaar boks.
• (figuurlik) 'n Konflik of stryd tussen verskillende partye.

Gebruik:
• Die toeskouers gaan mal toe die boksers in die bokskryt klim.
• As skrywer en kritikus skroom sy nie om in die bokskryt te klim om haar oortuigings te verdedig nie.

Sinoniem:
• ring

Vertaling:
Engels: boxing-ring, prize ring
Nederlands: boksring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 19 Maart 2026 16:17]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: skoonvee
Volgende onderwerp: nurk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 11:45:54 UTC 2026