Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoonvee
skoonvee [boodskap #151006] Do., 19 Maart 2026 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoonvee
Afbreking: skoon•vee
Samestelling: skoon + vee


Werkwoord: vee skoon, skoonvee
Verlede tyd: het skoongevee
Verlede deelwoord: skoongeveede

Betekenis:
• Om te vee totdat iets skoon is.
• Om deur te vee te verwyder.

Gebruik:
• Die petroljoggie vee die motor se ruite skoon.
• Die juffrou het die swartbord skoongevee.

Sinoniem:
• afborsel
• afstof
• afvee
• uitvee
• uitwis

Vertaling:
Engels: to sweep clean, wipe clean, clear, erase
Nederlands: schoonvegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bordkryt
Volgende onderwerp: bokskryt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 11:38:13 UTC 2026