| jaloersheid [boodskap #151004] |
Do., 19 Maart 2026 14:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24648 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaloersheid
Afbreking: ja•loers•heid
Samestelling: jaloers + -heid
Selfstandige naamwoord: jaloersheid
Meervoud: jaloershede
Betekenis:
• Die toestand van jaloers wees. 'n Wrok wat iemand koester omdat hy ander nie gun wat hyself begeer nie.
Gebruik:
• Kain het sy broer Abel uit jaloersheid vermoor.
Sinoniem:
• afguns
• jaloesie
• nyd
Vertaling:
Engels: jealousy, envy
Nederlands: jaloersheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 20 Maart 2026 18:04] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|