| regtervleuel [boodskap #150999] |
Di., 17 Maart 2026 19:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24648 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regtervleuel
Afbreking: reg•ter•vleu•el
Samestelling: regter + vleuel
Selfstandige naamwoord: regtervleuel
Meervoud: regtervleuels
Verkleinwoord: regtervleueltjie
Meervoud van verkleining: regtervleueltjies
Betekenis:
• Die nommer 14 in 'n rugbyspan, een van die agterspelers. Die vleuel aan die regterkant wat gewoonlik vinnig kan hardloop en dikwels drieë druk.
Gebruik:
• Wie speel vandag op regtervleuel?
Antoniem:
• linkervleuel
Vertaling:
Engels: right wing, right winger
Nederlands: rechtervleugel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 21 Maart 2026 09:41] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|