Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » linkervleuel
linkervleuel [boodskap #150998] Di., 17 Maart 2026 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
linkervleuel
Afbreking: lin•ker•vleu•el
Samestelling: linker + vleuel


Selfstandige naamwoord: linkervleuel
Meervoud: linkervleuels
Verkleinwoord: linkervleueltjie
Meervoud van verkleining: linkervleueltjies

Betekenis:
• Die nommer 11 in 'n rugbyspan, een van die agterspelers. Die vleuel aan die linkerkant wat gewoonlik vinnig kan hardloop en dikwels drieë druk.

Gebruik:
• Wie speel vandag op linkervleuel?

Antoniem:
• regtervleuel

Vertaling:
Engels: left wing, left winger
Nederlands: linkervleugel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 18 Maart 2026 13:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: krok
Volgende onderwerp: regtervleuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 13:03:34 UTC 2026