| krok [boodskap #150996] |
Di., 17 Maart 2026 11:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24648 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
krok
Afbreking: krok
Selfstandige naamwoord: krok
Meervoud: kroks
Betekenis:
• 'n Ou, gehawende motor.
• 'n Ou of beseerde sportsman.
Gebruik:
• Hy ry 'n krok.
• Die ou kroks speel vanmiddag teen die derde span.
Sinoniem:
• rammelkas
Vertaling:
Engels: crock
Nederlands: ou motor; oude rot
Nota:
• Verafrikaansing van die Engelse "crock".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 17 Maart 2026 11:58] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|