| buitesenter [boodskap #150994] |
Ma., 16 Maart 2026 19:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24648 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buitesenter
Afbreking: bui•te•sen•ter
Samestelling: buite + senter
Selfstandige naamwoord: buitesenter
Meervoud: buitesenters
Verkleinwoord: buitesentertjie
Meervoud van verkleining: buitesentertjies
Betekenis:
• Die nommer 13 in 'n rugbyspan, een van die agterspelers. Die senter aan die buitekant wat die bal vinnig na die vleuels moet uitgee.
Gebruik:
• JJ Engelbrecht draf gewoonlik as vleuel of buitesenter op die veld uit.
Antoniem:
• binnesenter
Vertaling:
Engels: outside center
Nederlands: buitenspeler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 18 Maart 2026 13:00] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|