Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitstedig
uitstedig [boodskap #150992] Ma., 16 Maart 2026 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitstedig
Afbreking: uit•ste•dig
Samestelling: uit + stad + -ig


Byvoeglike naamwoord: uitstedig
Attributief: uitstedige

Betekenis:
• Wat weg is; nie in die stad of dorp nie.

Gebruik:
• Ons kan nie die funksie bywoon nie omdat ons die naweek uitstedig is.

Sinoniem:
• afwesig
• elders
• uithuisig
• weg

Afgelei:
• uitstedigheid

Vertaling:
Engels: out of town, absent
Nederlands: uitstedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regeringloosheid
Volgende onderwerp: binnesenter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 11:45:57 UTC 2026