Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gesondheidsprobleem
gesondheidsprobleem [boodskap #150987] Ma., 16 Maart 2026 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24648
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gesondheidsprobleem
Afbreking: ge•sond•heids•pro•bleem
Samestelling: gesondheid + -s- + probleem


Selfstandige naamwoord: gesondheidsprobleem
Meervoud: gesondheidsprobleme
Verkleinwoord: gesondheidsprobleempie
Meervoud van verkleining: gesondheidsprobleempies

Betekenis:
• 'n Aandoening wat die gesondheid nadelig beïnvloed.

Gebruik:
• Klem-in-die-kaak bly steeds 'n groot gesondheidsprobleem, veral in nie-geïndustrialiseerde lande.

Vertaling:
Engels: health problem
Nederlands: gezondheidsprobleem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 17 Maart 2026 11:43]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: hurk
Volgende onderwerp: klootsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 21 11:46:00 UTC 2026