Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berusting
berusting [boodskap #150975] So., 15 Maart 2026 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
berusting
Afbreking: be•rus•ting
Samestelling: berus(t) + -ing


Selfstandige naamwoord: berusting
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van berus (aanvaar wat nie vermy kan word nie).

Gebruik:
• Hoe vind 'n mens berusting na 'n geliefde se dood?

Sinoniem:
• aanvaarding
• beheersing
• gehoorsaamheid
• gelatenheid
• kalmte
• lydsaamheid
• onderwerping
• oorgawe
• ootmoed
• vertroosting

Antoniem:
• ontsteltenis
• verset

Vertaling:
Engels: resignation, submission
Nederlands: berusting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamlees
Volgende onderwerp: aanvurend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 17 11:40:04 UTC 2026