Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleedpotige
geleedpotige [boodskap #150971] Sa., 14 Maart 2026 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geleedpotige
Afbreking: ge•leed•po•ti•ge
Samestelling: geleedpotig + -e


Selfstandige naamwoord: geleedpotige
Meervoud: geleedpotiges

Betekenis:
• 'n Ongewerwelde dier met pote wat 'n aantal gewrigte/skarniere het.

Gebruik:
• Al die geleedpotiges het 'n uitwendige skelet, ses pote en 'n liggaam wat in 'n kop, borsstuk en agterlyf verdeel is.

Vertaling:
Engels: arthropod
Nederlands: geleedpotige


Byvoeglike naamwoord: geleedpotig
Attributief: geleedpotige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van geleedpotig. Wat gelede pote het.

Gebruik:
• Insekte en spinnekoppe is geleedpotige diere.

Vertaling:
Engels: arthropod
Nederlands: geleedpotige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orkesbegeleiding
Volgende onderwerp: insmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 24 13:43:40 UTC 2026