Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwispedoor
kwispedoor [boodskap #150967] Sa., 14 Maart 2026 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24599
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwispedoor
Afbreking: kwis•pe•door


Selfstandige naamwoord: kwispedoor
Meervoud: kwispedoors, kwispedore
Verkleinwoord: kwispedoortjie
Meervoud van verkleining: kwispedoortjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Houer waarin 'n mens spoeg, veral wanneer tabak gekou word.

Gebruik:
• Die ou oom spoeg sy pruimtabak in die kwispedoor langs sy stoel.

Sinoniem:
• spoegbak

Vertaling:
Engels: cuspidor, spittoon
Nederlands: kwispedoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 14 Maart 2026 10:29]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: origens
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mrt. 14 11:31:49 UTC 2026