Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » origens
origens [boodskap #150966] Vr., 13 Maart 2026 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24598
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
origens
Afbreking: o•ri•gens
Samestelling: orige + -ns


Bywoord: origens

Betekenis:
• Wat die res betref; behalwe dit wat reeds genoem is.

Gebruik:
• Die voël het 'n wit bors, maar is origens heeltemal swart.

Sinoniem:
• andersins
• daarnaas
• verder

Antoniem:
• inteendeel

Vertaling:
Engels: as for the rest, otherwise, besides
Nederlands: overigens

Nota:
• Bywoord van modaliteit: vir die orige.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regstellend
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 13 20:28:01 UTC 2026