| sportbaan [boodskap #150964] |
Vr., 13 Maart 2026 17:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24598 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportbaan
Afbreking: sport•baan
Samestelling: sport + baan
Selfstandige naamwoord: sportbaan
Meervoud: sportbane
Verkleinwoord: sportbaantjie
Meervoud van verkleining: sportbaantjies
Betekenis:
• 'n Baan vir die beoefening van sport.
Gebruik:
• Die skool pronk met 'n nuwe veeldoelige sportbaan wat vir netbal, hokkie, tennis en mini-krieket gebruik kan word.
Verwant:
• sportveld
Vertaling:
Engels: sports track
Nederlands: sportbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|