| toebie [boodskap #150963] |
Vr., 13 Maart 2026 16:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24598 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toebie
Afbreking: toe•bie
Selfstandige naamwoord: toebie
Meervoud: toebies
Betekenis:
• (informeel) 'n Toebroodjie.
Gebruik:
• Tydens pouses het die ander kinders se toebies altyd lekkerder as myne gelyk.
Vertaling:
Engels: sandwich
Nederlands: boterham
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 13 Maart 2026 16:45] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|