Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wraggies
wraggies [boodskap #150962] Vr., 13 Maart 2026 16:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24596
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wraggies
Afbreking: wrag•gies


Bywoord: wraggies

Betekenis:
• (informeel) Opmerklik genoeg. 'n Versagtende vorm van waaragtig.

Gebruik:
• Ja, dit sal wraggies 'n groot gemors wees!

Wisselvorm:
• waaragtig
• wragtie
• wragtig
• wragtigwaar
• wrintie

Sinoniem:
• inderdaad
• regtig
• sowaar
• voorwaar
• waarlik
• werklik

Vertaling:
Engels: actually, indeed, surely, truly, really
Nederlands: echt, zeker, inderdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bepaaldheid
Volgende onderwerp: toebie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mrt. 13 18:05:08 UTC 2026